Maximize
- Remove this product from my favorite's list.
- Add this product to my list of favorites.
Smag deur Yolanda Wessels
Smag deur Yolanda Wessels
Maximize
Smag deur Yolanda Wessels
Elkeen van ons smag na iets – hetsy bewus- of onbewustelik. Meestal is dit iets so eenvoudig soos liefde of aanvaarding. SMAG vertel die verhaal van Nika, ‘n vrou wat wil gee, maar ‘n slagoffer raak van haar omstandighede totdat sy besluit om ‘n survivor te wees. Die boek is ‘n ontdekkingsreis van seer, berou en woede, maar dra ook die sterk boodskap dat jy eers jouself moet aanvaar en liefhê voordat jy dit van enigiemand anders kan verwag. Dat ongeag van wat in die verlede gebeur het, God se genade genoeg is.
Follow us